Latest update
Welkom by weergawe 2.0.1 van die Afriforum toep.
Ons het die toep afgestof en 'n nuwe laag verf gegee.
Jy kan ook nou vrae aan Afriforum stuur en antwoorde ontvang direk op jou toep.
AfriForum APK Description
Met AfriForum se splinternuwe, gratis toep is jou gunstelingburgerregte-organisasie wat praat én doen bloot ’n armlengte van jou af - wanneer en waar jy ook al is en selfs al skei die oseane jou van jou vaderland.
En ja, jy het reg gelees: dié toep is heeltemal gratis (buiten natuurlik jou datakostes)!
Sodra jy jou inligting ingevul het kan jy gerus kom loer wat die toep jou alles bied. Registrasie is maklik en vinnig, en jy kies boonop jou eie wagwoord (makliker om te onthou, sien). En as jy eers ingeteken het, gaan die AfriForum-wêreld voor jou oop - gebruikersvriendelik en boonop interaktief.
Ons afdeling vir mediaverklarings hou jou op hoogte van wat ons alles doen: van selfdoen-aksies en munisipaliteite op hul tone hou, tot besprekinge met en memorandums aan universiteite om Afrikaans sovêr moontlik te beskerm. En dis maar net ’n druppel in die emmer van wat ons alles aanvang.
Ons nuusafdeling Forum Nuus hou jou op hoogte van nuus wat met jou, AfriForum en die Afrikanervolk verband hou, onder andere artikels wat in ons Forum-tydskrif verskyn (en hier dus vinniger beskikbaar is!). Ander afdelings nooi jou uit om stories van ander AfriForum-lede uit die perd se bek te lees, terwyl ons gebeureblad jou op hoogte hou van gebeure in en om die AfriForum-wêreld.
Toe nou, man: laai die toep af. Dis maklik, dis vinnig, en altyd beskikbaar. Niks meer as ’n armlengte vêr nie.
(To our English users: although the app is only available in Afrikaans - for now - you are still welcome to write your comments in English.)
How to install AfriForum APK for Android
Download AfriForum APK file (com.warpdevelopment.AfriforumApp_2090_17413966.apk) from APKPure.live, then follow these steps:
Update Phone Settings
- Go to your phone Settings page
- Tap Security or Applications (varies with device)
- Check the Unknown Sources box
- Confirm with OK
Go to Downloads
- Open Downloads on your device by going to My Files or Files
- Tap the APK file you downloaded (com.warpdevelopment.AfriforumApp_2090_17413966.apk)
- Tap Install when prompted, the APK file you downloaded will be installed on your device.
How to install AfriForum APK on Windows PC 7/8/10/11 or MAC?
Download AfriForum APK file (com.warpdevelopment.AfriforumApp_2090_17413966.apk) from APKPure.live to your PC (ex: C://Users/xxx/Downloads/(com.warpdevelopment.AfriforumApp_2090_17413966.apk), then follow these steps appear on screen.
Using Emulator:
- Download And Install one Emulator Softwares (Ex: Bluestacks, GenyMotion, NoxPlayer)
- Simple install APK on PC by drag and drop file com.warpdevelopment.AfriforumApp_2090_17413966.apk on Emulator screen
AfriForum APK Pros & Cons
Pros
- This app is safe, it's not require high risk permissions
- Compatible with 32 bit device (most Emulator using 32bit arch CPU)
- Compatible with 64-bit device (some android device and current Bluestacks)
Cons
Everything is good.